Leah Purcell

Leah Purcell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Augustus 1970 (1970-08-14)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leah Purcell (gebore 14 Augustus 1970) is 'n Australiese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana (2001), The Proposition (2005), en Jindabyne (2006), en in die televisiereeks Redfern Now (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy